SCHREUDER Johannes Hendrik, gebore 1883 en Johanna Maria COFFEE, gebore 1886, getroud 1904 Koegasput
Surnames mentioned: SCHREUDER - COFFEE
Owned by: Johan Schreuder who was also the photographer.
My oupa grootjie, Jan Schreuder, het dit self geteken en geskryf. Hy moes st.2 skool los om te gaan bokke oppas, so daar is glo 'n paar spel foute op. My oupa is die Johannes Hendrik wat op 17 Okt 1907 gebore is. Inligting verskaf deur Johan Schreuder